Junie Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Junie Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Stoepsit-Restaurant-Vleesbaai-Buffetmiddagetes-Junie-2018

 

Mosselbaai Buffetetes Vleesbaai

Stoepsit Restaurant en Venue is geleë naby Vleesbaai, slegs ‘n paar minute se ry vanaf Mosselbaai. Hier kan jy heerlike hartskos geniet elke Sondag. Stoepsit Restaurant bied top gehalte Sondagmiddag Buffetetes aan in ‘n gesellige atmosfeer.
Junie Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Junie-maand bied Stoepsit oudergewoonte elke Sondag hul Buffetmiddagete aan asook ‘n spesiale ete op Vadersdag, Sondag 17 Junie 2018.

Besprekings is noodsaaklik.

Junie Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai