Jaareindfunksies in Hartenbos

Jaareindfunksies in Hartenbos

Jaareindfunksies in Hartenbos

Funksies in Hartenbos

Kleingeluk Venue, slegs 3km vanaf Hartenbos bied die perfekte ligging en atmosfeer vir enige jaareindfunksie. Ons maak voorsiening vir enige grootte groep van klein intieme jaareindfunksies tot groter groep van tot 150 mense. Bring gerus jou personeel en geniet jul jaareindfunksie in die rustige omgewing van Kleingeluk Venue. Ons bied 2 verskillende opsies om van te kies vir u jaareindfunksie, ‘n informele spanbou jaareindfunksie of ‘n meer formele spitbraai met ‘n dans.

Informele Jaareindfunsie – Spanbou by Kleingeluk Venue Hartenbos

Geniet ‘n meer informele spanbou jaareindfunksie by Kleingeluk Venue Hartenbos. Boeresport middag waarna ‘n spitbraai en dans volg.

Formele Jaareindfunksie by Kleingeluk Venue Hartenbos

Spitbraai ete met ‘n dans. Die koste per person wissel van R200 to R280 per persoon, afhangende van wat u spesieke vereistes is.
Kontak ons gerus vir meer inligting.

Jaareindfunksies in Hartenbos