Hartenbos Selfsorg Akkommodasie

Hartenbos Selfsorg Akkommodasie

Hartenbos Selfsorg Akkommodasie

Kasteel aan Zee bied selfsorg woonstelle wat ongeveer 1.3km vanaf die hoof swemstrand in Hartenbos geleë is. Die akkommodasie is ideal vir ‘n wegbreek naweek of vir langer vakansies by die see. Hul bied eg Suid Afrikaanse gasvryheid, gerieflike kamers en bekostigbare tariewe wat maak dat hul akkommodasie baie gewild is.

Hartenbos Selfsorg Akkommodasie