Hartenbos Boeremark Saterdag 31 Maart 2018

Hartenbos Boeremark Saterdag 31 Maart 2018

Hartenbos Boeremark Saterdag 31 Maart 2018

Hartenbos Boeremark

Saterdag 31 Maart 2018 is markdag in Hartenbos. Kom besoek die gewilde Hartenbos Boeremark te Amfiteater Hartenbos en geniet ‘n lekker gesellige oggend saam met vriende en familie. Die mark bied besoekers ‘n groot verskeidenheid kosstalletjies, ‘n reuse wit olifant tafel, geskenke, speelgoed, handgemaakte produkte en vele meer.

Kom spandeer Saterdagoggend by die Hartenbos Boeremark vanaf 08h00 tot 14h00.

Hartenbos Boeremark Saterdag 31 Maart 2018