Groot Brakrivier Uitspan Mark Desember Mark Datums

Groot Brakrivier Uitspan Mark Desember Mark Datums

Groot Brakrivier Uitspan Mark Desember Mark Datums

Groot Brakrivier Uitspan Mark

Die Groot Brakrivier Uitspan Mark is een van die oudste en mees gewildste markte in die Tuinroete en bied talle stalletjies met top gehalte vars produkte, kosse, handgemaakte items, plante, opvou tafels, klere, boeke en vele meer! Die mark bied ‘n ontspanne atmosfeer met musiek langs die Groot Brakrivier oorkant Pick a Pay.

Desember Mark Datums vir die Groot Brakrivier Uitspan Mark

Die mark is elke Saterdag aan gedurende die seisoen vanaf 08h00 tot 13h00. Besoek die mark op 2, 9, 16, 23 ,30 Desember 2017 en 6 Januarie 2018. Daarna sal die mark elke eerste Saterdag van die maand wees.

Groot Brakrivier Uitspan Mark Desember Mark Datums