Geskenkwinkel in Hartenbos

Geskenkwinkel in Hartenbos

Hartklop geskenhwinkel in Hartenbos

 

 

 

 

 

 

 

Hartklop Ietsie van Alles is ‘n bekende geskenkwinkel in Hartenbos by Spar Sentrum Hartenbos. Hier is iets vir die hele gesin.

Van Handsakke, swemklere, rotsskoene, sonhoede en pette, sandale, wol, speelgoed en geskenke, Hartklop het dit!

Kom maak ‘n draai vir ‘n groot verskeidenheid geskenk vir ieder en elk!

Hartklop se Seisoen Tye:
• Maandae tot Saterdae vanaf 08h00 tot 19h00
• Sondae vanaf 08h00 – 18h00
• Kersdag gesluit

Geskenkwinkel in Hartenbos

Geskenkwinkel in Hartenbos