Familie Plaasmark oop Sondag in Hartenbos

Familie Plaasmark oop Sondag in Hartenbos

 

Mosselbaai Familie Plaasmark

Dis Sondag 29 Oktober weer tyd vir die Mosselbaai Familie Plaasmark. Bring jou familie vir ‘n heerlike oggend uit. Die mark bied talle stalletjies met ‘n verskeidenheid eetgoed, vars produkte, geskenke, gesondheidsprodukte en vele meer aan. Vir die kinders is daar ‘n speelarea met klim-en-klouter apparaat, ‘n sandpit en diertjies om te voer. Bring gerus hul fietse saam en laat hul rondry of die mark gronde.

Die Mosselbaai Familie Plaasmark bied iets vir die hele gesin. Geniet iets te drinke of sommer ‘n heerlike middagete van een van die stalletjies af!

Familie Plaasmark oop Sondag in Hartenbos