Divvies Slaghuis Hartenbos nou ook Wegneemetes
Wegneemetes in Hartenbos
Divvies Slaghuis in Hartenbos bied nou ook ‘n wegneemete spyskaart aan, Onse Vetkoek en Takeaways. Jy kan nou heerlike vis en skyfies, russians, vetkoeke, lewerkoekies en kaas grillers en skyfies by jou vriendelike slaghuis bestel.
Divvies Slaghuis bied top gehalte vleise aan en nou ook hul smullekker wegneemetes! Die slaghuis met sy wegneemetes is 6 dae ‘n week oop.