Desember Scrapbook Klasse in Mosselbaai aangebied

Desember Scrapbook Klasse in Mosselbaai aangebied

Desember Scrapbook Klasse in Mosselbaai aangebied

Scrapbook Klasse Mosselbaai

Scrapbook Haven in Voorbaai Mosselbaai bied hierdie feesseisoen scrapbook klasse aan. Kom geniet ‘n heerlike kreatiewe oggend saam by Scrapbook Haven Mosselbaai.

  • 18 Desember | Mosiak Kruis – R 380.00
  • 21 Desember | ‘Daily Planner’ – R 380.00
  • 28 Desember | Papercraft Cardmaking – R 280.00

Pryse sluit alles in om projekte mee te voltooi. Besprekings is noodsaaklik.

Desember Scrapbook Klasse in Mosselbaai aangebied