Vadersdag Ete By Wilgewandel

Vadersdag Ete By Wilgewandel, Oudtshoorn

Wilgewandel Vadersdag Ete Wilgewandel Vakansieplaas bied weereens ‘n heerlike Vadersdag ete aan op Sondag 20 Junie 2021. Wilgewandel is geleë slegs 1 uur se ry vanaf George en Mosselbaai en 25 km vanaf Outdshoorn oppad na die Kango grotte. 3 Gang Vadersdag Ete @ R145 per persoon Voorgereg Botterskoriesop met roosterkoek Hoofgereg Hoenderkerrie Lamspastei Basmati Rys Groente in Seisoen Pampoentert Gebakte Aartappels Nagereg Gebakte Sjokoladepoeding met vla Besprekings vir die Vadersdag Ete asook verkorte a-la-carte spyskaart is noodsaaklik. Bederf pa met ‘n onvergeetlike besoek aan Wilgewandel Vakansieplaas! Vadersdag Ete By Wilgewandel, Oudtshoorn The post Vadersdag Ete By Wilgewandel, Oudtshoorn first appeared on Lalakoi Directory. The post Vadersdag Ete By Wilgewandel, Oudtshoorn first appeared on Lalakoi Publishing Network.