Herbertsdale Things To Do

Jakkalsvlei Privaat Wynkelder – Die Ongerepte Juweel

Feb 22nd, 2011 | By | Category: Herbertsdale Directory, Herbertsdale Things To Do, Mossel Bay Directory, Mossel Bay News, Mossel Bay Things to Do

Jakkalsvlei Privaat Wynkelder Herbertsdale se Ongerepte Juweel Jantjie Jonker, Eienaar en Wynmaker te Jakkalsvlei het ‘n Passie vir wat hy doen Jakkalsvlei Privaat Kelder – ‘n nuwe naam onder wynliefhebbers word bedryf deur die wynmaker Jantjie Jonker. Hierdie is ‘n wynmaker wat soos hy sê, ‘n passie het vir wat hy doen.  Jantjie is betrokke by elke stap van die produksieproses vanaf die wingerd plant, druiwe pluk, wynmaak, die etiket ontwerp, die wyn bottel en ook die bemarking en wynproe op die plaas. Jakkalsvlei is ‘n naam wat jy maar gerus kan memoriseer want jy kan beslis nog groot dinge van Jakkalsvlei en Jantjie verwag! Jakkalsvlei Privaat Kelder – die Plek om Druiwe te gaan pluk en Piekniek te hou My eerste besoek aan Jakkalsvlei Privaat Kelder was op 11 Februarie 2011, waartydens die Lalakoi span en vriende druiwe gaan pluk en piekniek gaan hou het in die natuurskoon van hierdie plaas by Herbetsdale naby Mosselbaai. Soos ons deur die hekke van Jakkalsvlei gery het en af gekyk het oor die welige groen wingerde in ‘n vallei, kon ons nie anders as om in verwondering te staar na hierdie versteekte juweel nie. Elke nou-en-dan het die klanke van ‘n “wow” [...]



Jakkalsvlei Wine Cellar Competition

Dec 5th, 2010 | By | Category: Garden Route Directory, Garden Route News, Herbertsdale Directory, Herbertsdale Things To Do, Mossel Bay Directory, Mossel Bay News, Mossel Bay Things to Do

Jakkalsvlei Wine Cellar Competition Readers of the Lalakoi Holiday Pages can win Holiday Prizes of more than R15000.00 during the Summer Holiday of 2010 As we are nearing the end of another year we at Lalakoi Publishing are proud to announce that the 2010 Summer edition of the Lalakoi Holiday Pages hit the streets on [...]



Jakkalsvlei Private Wine Cellar

Jul 21st, 2010 | By | Category: Garden Route, Herbertsdale Directory, Herbertsdale Things To Do, Jakkalsvlei Wine Cellar

Jakkalsvlei  Private Wine Cellar
Wine Cellar at Herbertsdale
Jakkalsvlei Private Cellar is a Wine Cellar and it is situated at the foot of the majestic mountains surrounding the picturesque village of Herbertsdale on the Garden Route. It is here in Herbertsdale near Mossel Bay where you will find one of the Garden Route’s best kept secrets! The [...]



Jakkalsvlei Private Cellar

Mar 11th, 2010 | By | Category: Featured, Herbertsdale Directory, Herbertsdale Things To Do, Jakkalsvlei Wine Cellar, Mossel Bay Directory

By lalakoi Jakkalsvlei Private Cellar jakkalsvlei private wine cellar Jakkalsvlei is a private wine cellar situated near Herbertsdale in the Garden Route Jakkalsvlei Private Wine Cellar is situated at the foot of the majestic mountains surrounding the picturesque village of Herbertsdale on the Garden Route.  It is here in Herbertsdale near Mossel Bay where you [...]